Reaksie op repokoers dalingOctober 16, 2024
Reaksie word ontvang op die Bank van Namibië wat, soos verwag is, die repokoers met 25 basispunte verlaag na 7,25 persent toe. Die goewerneur, Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met Robert McGregor, ‘n ekonoom by Cirrus gepraat.