Suiker is nie hoofoorsaak van voedseluitdagings nie October 22, 2024

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers beskuldig ʼn Amerikaanse nieregeringsorganisasie, Healthy Living Alliance, dat hy die publiek mislei oor die voorgestelde suikerbelasting op versoete drankies. Hulle voer aan hierdie druk is op die verkeerde inligting gebaseer en bedreig die voortbestaan van duisende kleinskaalse suikerboere. Die uitvoerende hoof van die Suikerrietkwekers, Thomas Funke, sê baie faktore dra by tot Suid-Afrika se voedingsuitdagings afgesien van net suikerverbruik: