Ons sal Israel ondersteun – TrumpOctober 24, 2024

Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump het weer sy ondersteuning vir Israel uitgespreek. Trump se minagting van Iran en sy bondgenote is alom bekend. Hy sê hy sal goed na Israel kyk.