Strenger regulering op plaagdoders dringend nodigNovember 6, 2024

‘n Koalisie van organisasies vra strenger regulering van plaagdoders nadat verskeie leerders geraak is deur voedselvergiftiging weens produkte uit spaza-winkels. Kara Mackay van Vroue op Plase wys op die giftige plaagdoder terbufos, wat verbind word met die dood van ses leerders in Naledi, Soweto, en vra ‘n onmiddellike verbod. Sy vra ook toerekenbaarheid vir mense betrokke by die verspreiding daarvan: