Copps 94.1: Okh polisie 1 – Veediewe 0November 23, 2024
Copps 94.1 het ‘n woelige aand op Okahandja gehad met veediewe wat deurgeloop het en ‘n vinnige padblokkade wat twee beskuldigdes, wat lankal soek is vir talle uitstaande veediefstal sake, agter tralies laat beland het. Francois Lottering was oudergewoonte aan diens.