ECN oortree die KieswetNovember 29, 2024
Die plaaslike prokureur Henry Shimutwikeni sê die Verkiesingskommissie oortree die kieswet met die verlengde stemmery wat aangekondig is. Hy het met The Namibian gepraat en sê daar is verskeie oortredings.