IPC verwerp ‘tweede ronde’ se stemmeryNovember 29, 2024

Reaksie word ontvang op die vier streke, Kunene, Oshikoto, Oshana en Khomas wat vandag en môre kan stem met Khomas wat net een stemlokaal het, by TransNamib. Die IPC se sekretaris-generaal Christine Aochamas sê die party aanvaar dit nie en sal stappe neem.