Vier verantwoordelik fees, vra GazzaDecember 25, 2024
Die bekende Namibiese musikant Gazza, regte naam Lazarus Shiimi, wens alle Kosmos 94.1-luisteraars ‘n geseënde Kersfees toe. Hy moedig almal aan om verantwoordelik fees te vier.