Onderwys vorder nie, want meeste geld gaan aan salarisseJanuary 17, 2025

Die Wêreldbank het sy aanslag van Namibië in sy landvennootskapraamwerk vir die jare 2025-2029 vrygestel. In die verslag sê die bank dat Namibië nie genoeg in onderwys belê nie. Ten spyte daarvan dat onderwys altyd een van die hoogste begrotingstoekennings ontvang, is dit steeds nie doeltreffend nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die plaaslike ekonoom, Gabriel Erastus, wat verduidelik hoekom die belegging in die sektor nie tot beter uitkomste lei nie.

One thought on “Onderwys vorder nie, want meeste geld gaan aan salarisse

  1. Despite education always receiving one of the highest budget allocations, it is still not effective. Kosmos 94.1 News spoke to local economist, Gabriel Erastus, who explains why investment in the sector is not leading to better outcomes.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *