Reën, en kitsvloede, tot deur die naweekFebruary 6, 2025
Reën sal na verwagting tot deur die naweek voorkom in die land met die weerdiens wat waarsku oor kitsvloede wat kan voorkom oor die sentraal-noordelike gebiede. Odillo Kgobetsi van die Namibiese weerkantoor het meer.