Trump se Gaza-plan kan misdaad teen die mensdom weesFebruary 6, 2025
Die sekretaris-generaal van Amnestie Internasionaal Agnes Callamard sê Donald Trump se planne om Gaza oor te neem en die Palestyne te verwyder uit die gebied kan moontlik ‘n misdaad teen die mensdom wees, indien dit bewys kan word dit is deel van ‘n groter plan. Callamard het met SkyNews gepraat.