Jhb Ope se borge bevorder stad se aansienMarch 5, 2025
Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, het die Johannesburgse Ope se borge geloof omdat hulle die metro se internasionale aansien bevorder. Die toernooi, wat môre begin, sluit die tweede deel van die Europese Toerseisoen af. Meer as 100 spelers neem deel, gelei deur verlede week se Suid-Afrikaanse Ope-kampioen, Dylan Naidoo. Morero sê die toernooi het sedert 2007 van krag tot krag gegaan: