‘Trump kan Oekraïne oorlog dan ook vinnig oplos’June 24, 2025
Die voormalige adjunk-opperbevelvoerder van Navo, die afgetrede generaal, sir Richard Shirreff, sê die aandag moet verskuif na die Oekraïne. In ‘n onderhoud met SkyNews sê Shirreff as president Donald Trump wonderbaarlik ‘n skietstilstand tussen Israel en Iran kan bewerkstellig, dan behoort hy sy aandag behoorlik te vestig op wat in die Oekraïne aangaan.