Akkerbou-kenner sê oor rypJuly 2, 2025

Reaksie word ontvang op ryp wat Namibië se tuinbou-oes van Julie 2025 negatief geraak het en talle kan nie aan die plaaslike vraag voldoen nie. Gevolglik het die Namibiese Akkerbouraad grenssluitings vir Julie aangepas. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, tegniese adviseur van akkerbou by Agribank Namibië gesels.