Gewapende rowers teiken Windhoekse dobbelhuisJuly 8, 2025
Twee gewapende rowers het sowat 325 000 Namibiese dollar buitgemaak by ‘n dobbelhuis in Ausspannplatz, Windhoek. Hulle het die personeel vasgebind maar niemand is beseer nie. Hulle het in ‘n motor weggejaag, maar die maak en kleur is nie bekend nie. Inligting is nog skraps en sal opdateer word soos dit ontvang word.