Demonstrasie teen Stad Windhoek op 28 JulieJuly 9, 2025

Gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die uitdagings wat hulle ervaar met Stad Windhoek, veral met rekenings en ander bestuurskwessies. Hy verduidelik.

‘n Demonstrasie sal op 28 Julie gehou word. Die groep eis ‘n vergadering met die burgemeester.