Namibië neem Indiese betaalstelsel aanJuly 10, 2025
Namibië is die eerste land wat Indië se Unified Payment Interface-tegnologie aanneem. Die stelsel is in daardie land ontwikkel om interbank-transaksies deur selfone moontlik te maak. Dit kom na die Indiese premier Narendra Modi se besoek aan Namibië. Hy het tydens ‘n gesamentlike sitting by die Nasionale Vergadering gepraat.