VF+ sê tariewe is as gevolg van geopolitiekJuly 10, 2025

Die Vryheidsfront Plus sê Amerika se aangekondigde handelstariewe van 30-persent het waarskynlik ‘n onderliggende geopolitieke motivering en is ‘n regstreekse aanval op die ekonomiese voordele wat AGOA vir Suid-Afrika inhou. Jaco Mulder van die party sê die tariewe is ook ‘n reaksie op Suid-Afrika se groeiende diplomatieke en ekonomiese bande met lande wat deur Amerika as uitgeworpenes of teenstanders beskou word: