Afrika Teenkorrupsiedag vandag herdenk July 11, 2025
Namibië sluit aan by die res van die vasteland om Afrika Teenkorrupsiedag vandag te vier. Die jaarlikse herdenking herinner aan die dringende behoefte om deursigtigheid, verantwoordbaarheid en die stryd teen korrupsie regoor die kontinent te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het met voormalige Ombudsman John Walters gesels.