Inligting-oordrag kritiek in vinnige veranderende wêreldJuly 18, 2025
Tydens die Effektiewe Kommunikeerders-konferensie in Windhoek het die inligtingminister, Emma Theofelus, beklemtoon dat kommunikasie in die vinnig veranderende, onsekere digitale era noodsaaklik is om die nasie se toekoms te vorm. Sy benadruk die belangrikheid van betroubare inligting-oordrag.