Rustig op die misdaadfront, berig Copps 94.1July 19, 2025

Buiten vir ‘n enkele skietvoorval in Windhoek, waarin niemand beseer is nie, was Vrydagaand ‘n rustige aand in die hoofstad, berig Francois Lottering. Hy was deel van die Copps 94.1-span en doen verslag: