Oudminister Namoloh se herstel is stadigJuly 20, 2025
Namibië se voormalige minister van verdediging, Charles Namoloh, is reeds drie weke in ‘n private hospitaal in Windhoek en sy herstel vorder stadig, het die ministerie van verdediging en veterane sake Saterdag gesê. Die ministerie het Namoloh se toestand verlede week as kritiek beskryf. Namoloh, ‘n voormalige senior bevelvoerder van Plan en die Namibiese weermag, is 75 jaar oud.