Toegang tot elektrisiteit is nie ‘n luuksheid nieJuly 21, 2025

Die adjunk-eerste minister en energie-minister, Natangwe Ithete, het amptelik die Stad Windhoek se elektrifiseringsprojek in werking gestel. Hy het ‘n elektrisiteitsmeter by ‘n nuut gekoppelde huishouding in Okatunda in die Tobias Hainyeko-kiesafdeling aangeskakel. Hy het ook by die geleentheid gepraat oor die krag-uitdagings.