Amerikaanse brandbestryders word afgedank te midde van ergste brande in 10 jaarJuly 22, 2025
Die Amerikaanse Omgewingsdiens loop deur onder kritiek deur huidige en voormalige werknemers wat sê dat federale afdankings onder die Trump-administrasie brandbestrydingspanne met te min personeel gelaat het, en dit terwyl die land vanjaar met ‘n tien-jaar hoogtepunt in veldbrande worstel. Volgens Reuters het werknemers van die diens gesê hy sukkel om kritieke poste te vul nadat ongeveer 5 000 werknemers weg is.