Namcor distansieer homself van roof by vulstasieJuly 22, 2025
Namcor het homself gedistansieer van die roof by die Namcor-vulstasie in Otjomuise Maandagoggend. Die gewapende rowers het weggekom met twee twee kaste kontant en niemand is beseer nie. Namcor se woordvoerder, Utaara Hoveka.
Namcor blyk om ‘n voorkeur vir distansieer te hê. Hy het homself ook van die Enercon-skandaal gedistansieer en sê die betrokkenes is almal voormalige werknemers en het dus niks met die maatskappy uit te waai nie.