NNN sê dit gaan beter in die staatsdiensJuly 22, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het na die NDP6 van stapel gestuur is, ook ‘n oorsig van haar administrasie sedert dit ingewy is gegee. Sy sê daar’s ‘n nuwe kultuur in die staatsdiens en ministers sal hierdie maand hul prestasieooreenkomste onderteken.