Ekonoom kyk kritiek na vervaardigingsteikens in NDP6July 23, 2025

Die hoë teikens, beperkte tydraamwerk en onvermoë om werklik suksesse in die verlede te bereik met vorige ontwikkelingsplanne, wek kommer oor ND6, veral met werkskepping in vervaardiging wat teen 2030, 70 000 moet bereik. Cirrus-ekonoom Robert McGregor het met Kosmos 94.1 Nuus oor die uitdaging gesels.

McGregor voeg by dat die stadige verloop van beleid en meer, die haalbaarheid van 2030 erg belemmer.