Namcor se Imms begin vandag is borgaansoek getuigJuly 23, 2025
Die verdedigingsadvokaat Sisa Namandje het sy saak in die borgaansoek van Malakia Elindi, sy vrou Lydia, en broer Peter Elindi, wat beskuldig word van bedrog, geldwassery en ander aanklagte in verband met die Namcor-Enercon saak, afgesluit. Namcor se voormalige besturende direkteur, Immanuel Mulunga, wat ook geïmpliseer word, sal na verwagting vandag begin getuig in sy aansoek. Die staat beweer dat Malakia Elindi, deur Enercon, verkeerde bankbesonderhede aan die verdedigingsministerie, wat gelei het tot die betaling van meer as 30 miljoen Namibiese dollar. Die aansoek, deur nege beskuldigdes is in sy tweede week.