Namdeb dra by tot toerisme op OranjemundJuly 23, 2025
Tydens sy streeksrede het die Karas-goewerneur Dawid Gertze, melding gemaak van Namdeb se nuwe kunssentrum in Oranjemund. Volgens Gertze sal die sentrum bydra tot die streek se groeiende toerismebedryf.