Ombud vestig kantoor in Kavango OosJuly 23, 2025

Die Kantoor van die Ombudsman is amptelik in die Kavango-Oos-streek gevestig. Hierdie inisiatief vervul die kantoor se mandaat om die welstand van Namibiese burgers te beskerm. Kosmos 94.1 Nuus het met Ombudsman Basilius Dyakugha gepraat.