Skerp kritiek teenoor NDP6July 23, 2025
Die politieke ontleder dr. Henning Melber het gereageer op NDP6. Hy sê foutiewe assesserings en beloftes is gemaak en die wat die plan opgestel het moet berispe word vir die skadelike beeld van die staatshoof wat geskep is. Hy sê die president vier ’n inklusiewe ontwikkelingsagenda om die middelinkomste lokval vry te spring maar meen dis belaglik omdat die afgradering steeds in die middelinkomste groepering is; ons is net armer. Die plan is die laaste voor Visie 2030.
Volgens Melber moes sy eerder eerlik gepraat oor die uitdagings van Namibiërs in plaas van haar sogenaamde prestasies wat eintlik doelwitte is.