Metamfetamien, of tik, beskadig manlike vrugbaarheid: studieJuly 24, 2025
Navorsers van die Universiteit van Wes-Kaapland het bevind metamfetamien, in Suid-Afrika algemeen bekend as tik, ernstige skade in manlike vrugbaarheid kan veroorsaak, selfs by kortstondige gebruik. Professor David Fisher het die grensverskuiwende studie gelei. Een van die navorsers in die studie, doktor Chontrelle Willemse, sê hulle het bevind die skadelike uitwerking op manlike vrugbaarheid vind binne 24 uur na gebruik plaas en het oor 96 uur langdurige gevolge: