Nuwe banknote, munte bekend gestelJuly 24, 2025

Die Bank van Namibië het sy opgegradeerde banknootreeks bekendgestel, tesame met ‘n volledig herontwerpte nuwe Namibiese muntreeks, wat die 35 jaar bestaan van die sentrale bank herdenk. Die bank het ook ‘n 20-sent-muntstuk bekendgestel en die uitfasering van die 5-sent-muntstuk aangekondig. Die goewerneur Johannes !Gawaxab, is die opgradering meer as net esteties en is ontwikkel met die nuutste sekuriteitskenmerke. Hy het gepraat oor vertroue.