Swapo-jeugliga staan bankvas agter NNNJuly 24, 2025

Die Swapo-jeugliga herbevestig sy steun vir president Netumbo Nandi-Ndaitwah na die eerste maande van haar administrasie en die bekendstelling van NDP6. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ephraim Nekongo, die sekretaris van die jeugliga.