Namcor: Lydia Elindi kry borgJuly 25, 2025

Die staat het aangedui dat hy nie meer Lydia Elindi se aansoek om borgtog in die Namcor-korrupsiesaak teenstaan nie. Sy is borgtog 50 000 Namibiese dollar se borg toegestaan. Daarbenewens moet sy elke Dinsdag- en Donderdagoggend by die Teenkorrupsie Kommissie se kantore aanmeld en moet sy op 25 Augustus vir die verhoor in die hof verskyn. Haar regsman Karel Gaeb.