Cyril veroordeel Gaza-hongersnood, Bibi sê daar is nie hongersnood nieJuly 28, 2025

President Cyril Ramaphosa het wat hy beskryf as Israel se volksmoord teen Palestyne sterk veroordeel. Israel se premier Benjamin Netanyahu hou vol die land is nie verantwoordelik vir die humanitêre katastrofe in Gaza nie en beperk nie hulpverlening nie.

Intussen is minstens 133 mense, insluitend 87 kinders is volgens berigte aan wanvoeding dood sedert die konflik in Oktober 2023 begin het. Ramaphosa sê die doelbewuste verhongering van mense in Gaza is afgryslik: