Groot vonds van onwettige wapensJuly 29, 2025
Onwettige wapens bly ‘n uitdaging. Die Suid-Afrikaanse polisie se teenontvoering-taakspan glo hulle het ʼn sindikaat blootgelê wat betrokke is by die smokkel van ongelisensieerde vuurwapens. Twee verdagtes wat in Johannesburg, vasgetrek is, is na bewering betrokke by die vervoer van ongelisensieerde vuurwapens reg oor die land. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle is betrap met 30 ongelisensieerde vuurwapens:
Luisteraars sal onthou dat daar in Meimaand verlede jaar berig is meer as 170 vuurwapens van die Namibiese polisie is in die hande van Kaapse bende.