Hardap-boere wag vir koue vir die koringJuly 29, 2025

Koring-aanplantings lyk tot dusver belowend, maar volgens plaaslike produsente wag hulle nog vir kouer toestande, wat noodsaaklik is vir die gewas se ontwikkeling. Kosmos 94.1 Nuus het met Rico Bothma, ‘n produsent by die Hardapskema, gepraat.