Kenner sê oor voedselpryse, BKS en voëlgriepJuly 29, 2025

In Suid-Afrika het vleispryse die grootste invloed op voedselinflasie gehad in Junie. Die inflasie net vir kos was 6,6 persent, die hoogste in meer as twee jaar. Bek-en-klouseer onder bees en voëlgriep in Brasilië, wat gelei het tot ‘n verbod op hoender-invoere, het ‘n groot rol gespeel. Kosmos 94.1 Nuus het met landboukenner dr. Kobus Laubscher gepraat.