Gaza-oorlog wanbestuur, met geen plan: kennersJuly 31, 2025
Die oorlog in Gaza is volgens kenners totaal en al wanbestuur met geen duidelike plan verby die eintlike aanvalle en vyandighede nie. Anshell Pfeffer, ‘n joernalis vir The Economist gesetel in Israel, het met Britse media gepraat.
Hy sê verder Israeli’s is sat vir die oorlog.