Ons gaan koud kry en dit begin reeds vanaandAugust 4, 2025
Die suidelike dele, veral die suidweste, reën ontvang met die kouestelsel wat in beweeg. Volgens weerkenner George van der Merwe sal die wolkbedekking ook dagtemperature laag hou.
Maar, die sentrale gebiede gaan ook deurloop met koue wat reeds vanaand kan aankom.