Ontleder gesels oor IPC-party en ondersoeke by gesondheidAugust 5, 2025
Die IPC blyk om in moeilikheid te wees met leiers wat daarvan beskuldig word dat hulle ontoeganklik is en nie hoor nie. Daar was die afgelope tyd verskeie hoë profiel bedankings met lede wat sê die party doen afstand van sy beginsels. Daar is ook nie baie momentum in die party met die opkomende verkiesings nie. Kosmos 94.1 Nuus het met ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, gesels.
Kamwanyah het ook met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die ondersoek deur die gesondheidsministerie na 600 miljoen Namibiese dollar se tenders.