Onderwys, landbou suip aan die agterspeenAugust 6, 2025
Die regering se begroting vir materiaal en voorrade ken 17 keer meer toe aan militêre toerusting as aan onderwys. ‘n Totaal van 950 miljoen dollar is aan die weermag toegeken met net 55 miljoen dollar aan onderwys. Die weermag se toewysing is ses keer hoër as dit wat aan landbou en water toegeken is. Die goeie nuus is dat gesondheid meer as helfte van die begroting van 4 miljard dollar ontvang het, op 2,36 miljard dollar.