Prysmonster snoep vir vleis, groenteAugust 9, 2025
Jaarlikse inflasie was in Julie 3,5 persent teenoor 3,7 persent in Junie, maar voedselpryse bly hoog. Voedselinflasie was 6,1 persent met veral vleis, vis en groente wat geklim het. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom Tannan Groenewald gepraat.