Repokoers: BoN sal leiding neem by SARBAugust 13, 2025

Soos deur verskeie ekonome voorspel is die repokoers onveranderd gelaat op 6,75 persent. Die sentrale bank se monetêre beleidskomitee het eenparig besluit. Cirrus-ekonoom Tannan Groenewald het sy reaksie so verwoord.