Ten spyte van kommer, vorder HPV-inenting baie goedAugust 13, 2025

Die gesondheidministerie se HPV-inentingsprogram in skole eindig Vrydag. Ten spyte van disinformasie oor die entstof wat ‘n bohaai op sosiale media veroorsaak het, blyk dit asof die program baie goed verloop. Kosmos 94.1 Nuus het met die gesondsheidsministerie se segsman Walters Kamaya gepraat.