Epstein: Justisie is nie deursigtig nieAugust 14, 2025

Die Amerikaanse justisiedepartment kom onder skoot omdat hy geen kapsie maak oor ‘n hof se bevinding dat Ghislaine Maxwell se grootjurie getuienis onbeteknisvol is en dus, nie bekend gemaak sal word nie. Regsman Jack Scarola, wat meer as 20 slagoffers van Jeffrey Epstein verteenwoordig sê die departement is nie deursigtig nie.