Globale raad op waterbeleggings verwelkomAugust 14, 2025
President Cyril Ramaphosa verwelkom die bekendstelling van die globale raad op waterbeleggings by die Afrika-Unie AIP Waterbeleggingsberaad in Kaapstad. Die inisiatief sal Afrika se Water-beleggingsprogram verhef tot ‘n Globale Waterbeleggingsplatform, wat leierskap, befondsing en innovering mobiliseer. Hy beklemtoon dat die raad vordering regoor belangrike forums sal dophou, en water van ‘n krisissektor tot ‘n geleentheidsektor sal omskep: