LPM verwelkom pogings vir jeugbemagtigingAugust 15, 2025
Die Landless People’s Movement het onlangse regeringspogings om die jeugagenda te bevorder verwelkom. Met die ondersteuning van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram, die Active Youth Organization en die One Economy Foundation, pak jeuggeleide projekte in die Hardap- en Karasstreke werkloosheid, onderwyshindernisse en hulpbrontekorte aan. LPM-jeugleier Duminga Ndala het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.