Otji-onnie het TikTok op holAugust 16, 2025

‘n Onderwyseres van Otjiwarongo, Gelda Waterboer, maak opslae op TikTok met ‘n liedjie wat kinders bewusmaak van die belangrikheid om hulself teen seksuele uitbuiting te beskerm. Die video wys ‘n singende Waterboer in ‘n klaskamer wat saam met leerders wat luidkeels saamsing. Dit is reeds meer as 50 miljoen keer gekyk. Let wel: Nie vir sensitiewe luisteraars.